“Amasia het gedoen wat reg was vir die Here, maar nie met sy hele hart nie.” 2 Kronieke 25:2 NLV Streef na heelhartige toewyding aan God Die Bybel sê: ‘Amasia het gedoen wat reg was vir die Here, maar ...
Ons innerlike self kan opgelei word om op God te wag, selfs al is ons uiterlike self gestres en angstig vir antwoorde. Dit is nie maklik om dit in ons vinnige samelewing, waar die geestelike ...
01.11.24 Pt 2 - Gareth and Ben talk about the choice of halloween costumes year on year, how the suicide pod is making Christmas interesting this year, and the producers square up for a fight.
"Teen middernag was Paulus ne Silas besig om te bid en tot lof van God te sing..." Handelinge 16:25 NLV Liedere van redding (2) Selfs die wetenskap stem saam dat musiek genesende krag het. Ons het ...
As jy wil weet hoe onbegryplik groot God is, lees die volgende: ‘Dit was my hand wat die aarde se fondamente gelê het. Met my regterhand het Ek die hemelkoepel gespan…’ (Jesaja 48:13 NLV). Kan so ‘n ...
Die Psalmdigter het geskryf: ‘U is vir my ‘n skuilplek. U beskerm my van teëspoed. U omring my met liedere van redding.’ Wanneer moeilikheid opdaag, kan jy na God toe draai en by Hom wegkruip. Hoe?
Die Nuwe Lewende Vertaling sê: ‘Tog is U die heilige wat woon waar Israel U prys.’ Die 2020 vertaling sê: ‘U is tog die Heilige, U heers waar die lofliedere van Israel opklink.’ Jy vra: ‘Watter ...
Maak nie saak hoe klein nie, Jesus kan dit gebruik Indien jy voel dat jy nie talentvol genoeg is om deur God gebruik te word nie, lees die verhaal van die skare van vyfduisend wat deur vyf garsbrode ...
# Suid-Afrika loop die risiko om triljoene aan BBP-groei te verloor as kinderarmoede nie dringend aangespreek word nie # Kan Suid-Afrika die teiken haal om van die omstrede grys lys verwyder te word?
Die Psalmdigter het geskryf: ‘…Kom voor Hom en sing met vreugde… Gaan sy poorte in met dankliedere, sy hofsaal met lofgesange. Dank Hom en prys sy Naam’ (verse 2, 4 NLV). Wanneer jy ‘n koning nader, ...
Verlede week het ons die voorreg gehad om te gesels met Jaco Scholtz, 'n man wat 'n intense studie gemaak het van profesie in die Bybel. Uiteindelik was verlede week se gesprek net maar 'n lus maker.
Mandy Meyer is just like anyone else who’s battled with weight loss, experienced the frustrations of yo-yo dieting, and faced the temptation of takeaways after a few days of dieting. She knows what it ...